Aug 24, 2025

J-Impak Kurwe: Basiese Bybelse Minimums (JJ Agenbag)

In hierdie episode van die J-I Kurwe Podcast gesels ons met JJ Agenbag, direkteur van Aim Projects, oor Hoofstuk 2 uit Business by the BookBasiese Bybelse Minimums.

Ons verken die noodsaaklike Bybelse beginsels wat elke Christen besigheidspersoon behoort te verstaan en toe te pas. Hierdie minimums bied ’n duidelike rigtingwyser en ’n vaste fondament vir jou besigheid én jou persoonlike lewe.

Comment (0)

No comments yet. Be the first to say something!

Copyright 2025 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20241125